




Hoe kan ons u help?
How can we help?
Ons is toegewyd om die voorste en mees gerespekteerde verskaffers van
Begrafnisdienste en Versekering
in Suid-Afrika te word.
We are dedicated to become the leading
and most respected providers of
Funeral Service and Insurance
in South Africa.
Polisse / Policies
-
Ons het begrafnisplanne vir individue en gesinne. Ons familieplanne bestaan uit 'n hooflid, gade en tot ses kinders (biologies of aangeneem).
-
Ons bied ook voorsiening vir uitgebreide familielede (tantes, ooms, familie en vriende) wat by u polis gevoeg kan word.
-
Ons bied ook begrafnisplanne vir pensioenarisse.
-
Ons sal u graag adviseer en aanbevelings maak wat u individuele behoeftes pas.
-
We have funeral plans for individuals and families. Our family plans comprise of a main member, spouse and up to six children (biological or adopted).
-
We also provide for extended family members (aunts, uncles, family and friends) that can be added to your policy.
-
We also provide funeral plans for pensioners, up to 99 years of age.
-
We will gladly advise you and make recommendations that suite your individual needs.
